Boerekos - boerekos.co.za - Boerekos.com - Kook met Nostalgie

Latest News:

Gebakte Pampoen, Patat en Sampioen Genot 27 Aug 2013 | 04:01 pm

Heilsaamheid in een Gereg..!! Jy het nodig: 700 g pampoen en patat gemeng - geskil en in skywe gesny 1 rooi soetrissie - ontpit en in blokkies gesny 250 g sampioene - gehalveer 15 ml pietersielie...

Ouma se Soetpampoen 27 Aug 2013 | 01:08 pm

Gebruik lekker ou boerpampoen of "butternut" Jy het nodig: 3 eetlepel botter of margarien 750 g pampoen, in dik skywe gesny 1 kop suiker knypie fyn kaneel 100 ml kookwater Voeg die pampoen in p...

Knoffel Murgbene en Roosterbrood 27 Aug 2013 | 12:17 pm

Absolute trooskos..!! 8-10 murgbene lekker groottes met baie murg... bietjie olyfolie 4 eetlepels Botter 1 groot ui fyn gekap 15 huisies knoffel, gekneus bietjie tiemie - droog of vars 1 kop go...

Burger-riffiek 24 Aug 2013 | 04:08 pm

Marietjie deel met ons haar wenner hambuger pattie .. Jy het nodig: 500 gr maalvleis, 1 ui fyn gekap, 2 snye brood lekker gekrummel, vars pietersielie( ek vat sommer n hele paar takkies, die geur...

Cheryl SeTertjies Likeur 24 Aug 2013 | 04:04 pm

Al wat jy nodig het: 1l Rusian bear Vodca 6 blikkies kondense melk 6 blikkies ideal Melk Meng al die bestandele saam. Bêre in yskas en geniet ! Deur: Cheryl Poole Vd Merwe via Facebook Boerekos ...

Anandi se Karamel Botter Koekies. 24 Aug 2013 | 03:57 pm

Dis soos gemmer koekies, sonder di gemmer, lekker chewie! 250g botter 1 tlp vanilla geursel 30ml goue stroop 1k bruinsuiker 2 ½ kop bruismeel VOORBEREIDING: Verroom botter, geursel en goue stro...

Putu-Pap en Melk 22 Aug 2013 | 05:19 pm

Op sy beste saam met melk, botter en suiker, of suurmelk, of braaivleis, met tamatiesmoor. 2 koppies water knippie sout 4 koppies mieliemeel melk botter Bring water en sout tot kookpunt Voeg mi...

Geelrys met rosyntjies 22 Aug 2013 | 04:58 pm

.. op sy beste saam bobotie of lekker kerrie of piekel vis Bestanddele: 1 en 1/2 koppie rys 1 tl Borrie 4 kop kookwater 3 el botter 1/2 tl sout 1 kop rosyntjies 1 eetlepel Suiker Metode: Voe...

Goue Appel en Soetpatat Gebak 22 Aug 2013 | 04:27 pm

Heerlik saam met varkgeregte of snoek. jy het nodig: 1 kg patats -geskil,dik skyfies gesny 800 g appels -geskil,dik blokkies gesny 2 el botter 8 naeltjies 300 ml kookwater 250 ml vars lemoensap...

Hoenderlewertjies met lekker byt 21 Aug 2013 | 05:31 pm

hy's nederig,, hy's sous oplek lekker..!! Jy het nodig: 1 bakkie hoenderlewertjies - ontvries sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 3 knoffelhuisies, gekneus 2 uie, gekap 5 ml borrie 150 ml ...

Recently parsed news:

Recent searches: